Monthly Archives: March 2016


Self Refleksie

Self refleksie Maart is die tyd waar ons, onself voorberei vir die viering van die paastyd. Seker een van die mees belangrikste gebeure in die Christelike kalender. Dit is n tyd vir introspeksie en refleksie.   Wat is introspeksie of self refleksie? Self-refleksie is in essensie: Intentionele denke rakende jouself, jou gedrag, jou geloofs-oortuigings, besluite en keuses en die se gevolge. Sinonieme vir self-refleksie: Self-ondersoek, introspeksie . Waarom is introspeksie belangrik vir n mens? Die mate van self-insig wat n persoon bereik het n belangrike invloed op die vorming van hul self – ideal. Gereelde eerlike selfondersoek bevorder selfkennis en […]