Daily Archives: 09/03/2017


Hoe om vir vrede te bid as jy angs beleef

Bid eendag op ’n keer Matt. 6:34 “Moet julle dus nie oor more bekommer nie, Want môre bting  sy eie bekommernis, Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.”   Bid vir ‘n toename in vertroue Spr. 29:25 “As jy vir mense bang is, kan jy in n strik beland, maar as jy jou vertroue in die Here stel, is jy veilig.”   Bid vir krag Jes.41:10 “Moenie bang wees nie, Moenie bekommer wees nie, Ek is jou god. Ek hou jou vas, Met my eie hand red Ek jou.”   Bid vir die gawe van vriendelikheid Spr. 12:25 “Bekommernis […]