Gebed is ‘n eerlike gesprek wat jy met God voer, omrede jy Hom vertrou en Hom lief het.
Jesus sê in:
(Lukas 11:9-10) “En Ek sê vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind;
klop, en vir julle sal oopgemaak word.
Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak”.
Gebede is die fondasie van jou Geestelike Lewe.